Woede ná nóg 3 vroue in die Kaap vermoor is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Twee jong vroue en ’n tienermeisie is Maandagaand in die TT Block- informele nedersetting in Khayelitsha, Kaapstad, koelbloedig met kopskote om die lewe gebring.

Die polisie het dadelik die 72-uur-aktiveringsplan ingestel om die moordenaar(s) op te spoor.

Brig. Novela Potelwa, nasionale polisiewoordvoerder, sê inwoners van die informele nedersetting het net ná 20:00 skote gehoor. Die lyk van ’n 17-jarige meisie en twee vroue van onderskeidelik 20 en 21 jaar oud is minute later in ’n gang tussen die sinkhuise gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 80/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 79/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.02
+0.4%
Silwer
23.95
+3.1%
Palladium
2,091.50
+3.7%
Platinum
1,041.50
+0.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.2%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.8%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos