ANC kap DA oor Prins Albert, sê regte prosesse nie gevolg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die uitsig oor Prins Albert van Gordon se Koppie af.
Die uitsig oor Prins Albert van Gordon se Koppie af.

Die ANC sê hy gaan nie deelneem aan enige werksaamhede van die stadsraad van Prins Albert nie – nadat die DA Vrydag die posisies van speaker en onderburgemeester oorgeneem het.

Die DA het die naweek gesê dat hy Vrydag op ’n spesiale raadsvergadering in Prins Albert die posisie van onderburgemeester en speaker in die dorp se raad oorgeneem. Dit beteken die munisipaliteit is nou die enigste in die Sentraal-Karoo wat onder die DA se beheer val.

Die DA het Sondag by navraag gesê die nuwe onderburgemeester is Linda Jaquet en die speaker Stoffel Botes. Die vorige onderburgemeester was van die Patriotic Alliance en die speaker van die ANC. ’n Tussenverkiesing sal ook gehou moet word, volgens die DA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.89
-0.1%
Rand - Pond
19.83
-0.2%
Rand - Euro
16.77
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,841.03
-0.1%
Silwer
21.69
-1.0%
Palladium
1,959.50
-2.5%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos