Bedrogklag oor stemme vir Ace-man in Dewetsdorp-wyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Klippe is Woensdag op die ringpad om Bloemfontein gepak en motorbande is gebrand uit ontevredenheid met die aangewese ANC-wykskandidaat in Dinaweng (wyk 51), ’n township by Bloemfontein. Foto: Verskaf
Klippe is Woensdag op die ringpad om Bloemfontein gepak en motorbande is gebrand uit ontevredenheid met die aangewese ANC-wykskandidaat in Dinaweng (wyk 51), ’n township by Bloemfontein. Foto: Verskaf

Ontevrede ANC-lede het Woensdag ’n bedrogklag teen die ANC by Dewetsdorp se polisiekantoor ingedien oor die wyksraadslid-kandidaat vir die komende plaaslike verkiesings vir wyk 50 in dié dorp.

Dewetsdorp is deel van die Mangaung-metro.

Joseph Jaarse, wat homself ’n woordvoerder van die gemeenskap in Dewetsdorp noem, het Netwerk24 op ’n besoek aan dié dorp op straat voorgekeer om sy mening te lug toe die bedrogklag deur ANC-ontevredenes by die polisiekantoor op die dorp ingedien is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 117/5
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 2
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 118/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos