Bloemwater lewer weer voluit water aan Mangaung

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So het tot 20 motors op 'n keer die afgelope dae by Herman en Vida Booysen se huis in Klaradynlaan 121 in Pellissier, Bloemfontein gestaan om verniet water uit hul boorgat te kry. Dit was nadat Bloemwater die Mangaung-metro se waterlewering tot slegs 30% verminder het.
So het tot 20 motors op 'n keer die afgelope dae by Herman en Vida Booysen se huis in Klaradynlaan 121 in Pellissier, Bloemfontein gestaan om verniet water uit hul boorgat te kry. Dit was nadat Bloemwater die Mangaung-metro se waterlewering tot slegs 30% verminder het.

Bloemwater het weer Dinsdag begin om 100% water aan die Mangaung-metro-munisipaliteit in Bloemfontein te begin lewer, nadat hy die krane Vrydag weens wanbetaling tot 30% toegedraai het.

Só sê dr. Limakatso Moorosi, uitvoerende hoof van Bloemwater, die plaaslike waterraad van die departement van waterwese en sanitasie.

Moorosi sê dit is waar dat Bloemwater weer 100% water lewer, alhoewel die entiteit net ’n betaling van R20 miljoen Vrydag en nog R20 miljoen Maandag van Mangaung gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos