EFF, ActionSA help DA om Jhb se stuur te vat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Mpho Phalatse staan die media te woord ná haar verkiesing as burgemeester. Foto: Melinda Stuurman
Dr. Mpho Phalatse staan die media te woord ná haar verkiesing as burgemeester. Foto: Melinda Stuurman

Die DA het Maandag met die steun van ActionSA, die EFF en kleiner partye daarin geslaag om sowel die burgemeesterspos as dié van speaker in die Johannesburg-metro te verower.

Dit was boonop ’n geskiedkundige dag vir dié metro, wat vir die eerste keer ’n vrou as eerste burger gekry het.

Die DA se dr. Mpho Phalatse het haar naamgenoot van die ANC, Mpho Moerane, die vorige burgemeester, met 144 stemme teenoor 121 geklop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
-0.1%
Rand - Pond
20.75
-0.1%
Rand - Euro
17.80
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,786.71
+0.2%
Silwer
22.34
-0.3%
Palladium
1,852.64
-0.2%
Platinum
958.00
-0.3%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
66,091
+0.2%
Alle aandele
72,505
+0.1%
Hulpbronne 10
69,025
+0.6%
Industriële 25
95,625
-0.2%
Finansiële 15
14,318
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos