Deel

‘Migrasie knou munisipale hulpbronne’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die draad by die Beitbrug-grenspos.
Die draad by die Beitbrug-grenspos.

Die impak van onbeheerbare migrasie op munisipaliteite se beperkte hulpbronne is in die kollig op die Suid-Afrikaanse vereniging van plaaslike regerings (Salga) se nasionale beraad oor migrasie.

Bheke Stofile, president van Salga, meen weens die veranderende bevolkingsdinamika en geografiese grense moet meer hulpbronne vir munisipaliteite oorweeg word om migrasie doeltreffend te bestuur, want die huidige mense- en finansiële hulpbronne is nie voldoende vir die uitdagings nie.

“Daar is ’n dringende behoefte aan doeltreffender samewerkende regering en samewerking tussen die regering en gemeenskappe om die grense van die land te bestuur.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos