Nog 'n bloedneus vir ANC in Jhb-metro met kies van DA-hoofsweep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tyrell Meyers
Tyrell Meyers

Nadat die DA se dr. Mpho Phalatse Maandagaand vir Mpho Moerane (ANC), die vorige burgemeester, met 142 stemme teenoor 121 geklop het om die nuwe burgemeester van die Johannesburg-metro te word, is nog sout in ANC-wonde gevryf toe Tyrell Meyers van die DA Maandagaand net voor middernag met 146 stemme teenoor die ANC se Eunice Mcgina se 118 tot hoofsweep gekies is. 

Dit was Mcgina se tweede loesing vir die dag. Sy het vroeër die posisie van speaker teen die DA se Vasco da Gama verloor. Nadat Meyers se naam as wenner uitgeroep is, het die meerderheid ANC-lede die lokaal verlaat.

Die Johannesburg-metro is een van die munispaliteite waar geen party in die plaaslike verkiesings op 1 November ’n volstrekte meerderheid op hom verenig het nie. Uit die 270 beskikbare setels het die ANC (91), die DA (71), ActionSA (44), EFF (29), PA (8), IVP (7), VF Plus (4), ACDP (3), Al Jama-ah (3), AIC (2), en agt klein partye – AHC, GOOD, ATM, UDM, PAC, Cope, UIM en APC – 1 elk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos