Deel

Onderbrekings ’n werklikheid as Gqeberha nie water bespaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Inwoners van die Nelson Mandelabaai-metro sal voortaan ’n kleiner waterkwota per dag ontvang weens die lae watervlakke van die damme. Dit verhoog die kans op wateronderbrekings in woonbuurte en inwoners sal dan dalk water by gemeenskapskrane of watertenkwaens moet kry. Foto: Argief
Inwoners van die Nelson Mandelabaai-metro sal voortaan ’n kleiner waterkwota per dag ontvang weens die lae watervlakke van die damme. Dit verhoog die kans op wateronderbrekings in woonbuurte en inwoners sal dan dalk water by gemeenskapskrane of watertenkwaens moet kry. Foto: Argief

Talle woonbuurte in Gqeberha kan binne die volgende paar dae wateronderbrekings ervaar as die hele Nelson Mandelabaai-metro se waterverbruik nie daadwerklik verminder word nie.

Die metro kan voortaan slegs 31 megaliter water per dag uit sy opgaardamme onttrek. Voorheen is tot 100 megaliter per dag onttrek weens die hoë vraag.

Retief Odendaal, burgemeester, het op sy Facebook-blad aangekondig dat die metro nou heelwat minder water uit die opgaardamme sal onttrek. Dit beteken minstens 19 woonbuurte, wat vernaamlik staatmaak op watertoevoer uit die damme, onderbrekings kan ervaar as die waterverbruik oor die metro heen hoog bly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos