Deel

'Rioolbom’: Paar eindelik vir skade vergoed

akkreditasie
Johnny en Elize Baldock net nadat hulle uit die riooltsoenami gekom het.
Johnny en Elize Baldock net nadat hulle uit die riooltsoenami gekom het.

’n Skadevergoedingseis van Johnny (60) en Elize Baldock (59) van Bloemfontein nadat ’n “rioolbom” hulle getref het, is ná meer as twee en ’n half jaar buite die hof geskik.

Hul lewe is omvergewerp toe ’n rioolverteertenk van die Mangaung-metro by die Bloemspruit-rioolvuilaanleg ontplof het.

’n Dik stroom rioolvuil wat in die tenk was om “te verteer” het hulle meegesleur. Megaliters rioolvuil het uit die tenk gespuit. Hul motor, ’n Ford Ka, is so erg beskadig dat dit afgeskryf moes word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 190/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos