8 voertuie ignoreer vermaning, val vas op Swartbergpas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Swartbergpas naby Oudtshoorn Donderdag nadat die eerste swaar sneeu geval het. Foto: Pienaar Muller/Wilgewandel-vakansieplaas
Die Swartbergpas naby Oudtshoorn Donderdag nadat die eerste swaar sneeu geval het. Foto: Pienaar Muller/Wilgewandel-vakansieplaas

’n Egpaar met ’n twee weke oue baba by hulle was in een van agt voertuie wat in die sneeubedekte en geysde Swartbergpas vasgeval en na veiligheid gehelp moes word.

Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn-munisipaliteit, het Sondag gesê agt voertuie het in die pas op die R328 tussen Oudtshoorn en Prins Albert vasgeval. Ses van die voertuie is Saterdag uitgesleep en die ander twee voertuie Sondag.

Mangqwengqwe sê in die een geval moes ’n egpaar met ’n twee weke oue baba by hulle te hulp gesnel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 30
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.11
-1.1%
Rand - Pond
21.35
-0.8%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,780.18
+0.7%
Silwer
22.43
+0.2%
Palladium
1,813.52
+1.6%
Platinum
934.00
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos