DBV red honde wat kinders glo vir gevegte gebruik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Een van die honde wat gevind is wat vermoedelik in hondegevegte gebruik is. Foto: Verskaf
Een van die honde wat gevind is wat vermoedelik in hondegevegte gebruik is. Foto: Verskaf

Die Kaap de Goeie Hoop-dierebeskermingsvereniging in Kaapstad het nege honde in Tafelsig, Mitchells Plain, verwyder wat na bewering deur hul minderjarige eienaars vir hondegevegte gebruik is.

Die honde is Dinsdag in samewerking met wetstoepassingsbeamptes van die Kaapse metro, wat met die beheer van diere gemoeid is, verwyder.

Volgens die DBV het hy ’n anonieme wenk en videomateriaal ontvang, waarna ’n lasbrief bekom is om die honde te verwyder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos