Die weer in jou streek Donderdag

akkreditasie
Die wilde sonneblom, Verbesina encelioides, is ’n onkruid wat in die laat somer en herfs in gebiede blom waar die grond versteur is. Dié blomme gedy onder kameeldoringbome in die Witsand-natuurreservaat tussen Groblershoop en Griekwastad waar die reën vanjaar mildelik geval het. Die veld is ruig en wilde grasse pronk op plekke heuphoogte. Springbokke, duikers en gemsbokke is dik gevreet, versamelvoëls vang sappige wurms vir hul kleintjies en witkruisarende bespied die aarde uit die lugruim.

Foto: Charné Kemp

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Donderdag wat kan lei tot wegholveldbrande in die Hantam-munisipaliteit in die Noord-Kaap en Sentraal-Karoo-distriksmunisipaliteit en Kannaland-munisipaliteit in die Wes-Kaap.

Gedeeltelik bewolk, maar sonnig en koel.

• Pretoria: 7 °C tot 22 °C

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos