’n Waarskuwing is uitgereik oor toestande bevorderlik vir die ontstaan van wegholveldbrande in die meeste dele van die Noord-Kaap en die Beaufort-Wes-munisipaliteit.
Gauteng
Aanvanklik mistig in die suidweste, andersins sonnig en warm, maar gedeeltelik bewolk in die noorde.