Dorp het nou ’n berg van sand

akkreditasie
Sfiso Magagula by ’n stootskraper wat hy na Umdloti geneem het om te help om hope sand uit paaie te verwyder om dit rybaar te maak. Foto’s: Elizabeth Sejake
Sfiso Magagula by ’n stootskraper wat hy na Umdloti geneem het om te help om hope sand uit paaie te verwyder om dit rybaar te maak. Foto’s: Elizabeth Sejake

Die enigste manier om vars water te kry vir die inwoners van die vakansiedorp Umdloti is om oor ’n sandhoop van vier verdiepings hoog te klim tot by die Spar. En dan weer die vermoeiende tog terug met jou kan vol water.

Party mense doen dit vyf, ses keer per dag.

Die sandhoop het ontstaan nadat massiewe vloede verlede week tonne modder tot in dié kusdorp gespoel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 146/5
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
+1.2%
Rand - Pond
19.91
-0.0%
Rand - Euro
16.80
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.5%
Goud
1,822.30
-0.1%
Silwer
21.68
+0.3%
Palladium
2,056.50
+1.4%
Platinum
957.00
+1.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,131
+1.0%
Alle aandele
69,824
+0.9%
Hulpbronne 10
72,747
+1.2%
Industriële 25
77,945
+1.1%
Finansiële 15
15,971
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos