Eerste vlieënde diere ná studie van 10 j. beter verstaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kunstenaarsvoorstelling van jong pterodaktiele. Foto: Megan Jacobs
’n Kunstenaarsvoorstelling van jong pterodaktiele. Foto: Megan Jacobs

Voëls wat meer onlangs ontwikkel het, het nie die kleiner spesies pterodaktiele sowat 100 miljoen jaar gelede verdring soos wat aanvanklik gedink is nie. Die jongelinge van groot en reusagtige pterodaktiele was eerder die sondaars.

Dit is bevind in ’n nuwe studie waarby ’n paleobioloog van die Universiteit van Kaapstad (UK) betrokke was.

Die studie het aan die lig gebring dat pas uitgebroeide reusagtige pterodaktiele (prehistoriese vlieënde reptiele wat die vlieënde familielede van dinosourusse was) waarskynlik die volwassenes van kleiner pterosourus-spesies in die Laat Kryttydperk verdring het, lui ’n UK-verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos