Goeie reën van Oktober in vooruitsig

akkreditasie
'n Plaas in die distrik Bultfontein.  Foto: Linda du Plessis
'n Plaas in die distrik Bultfontein. Foto: Linda du Plessis

Bloemfontein. – Hoewel goeie somerreën van Oktober af voorspel word wat die droogte se wurggreep op die Vrystaat en Noord-Kaap kan verlig, sal die geldelike gevolge van die droogte wat as die ergste in 30 jaar beskryf word, nog lank neem om te herstel.

Prof. Johan Willemse, bekende landbou-ekonoom in Bloemfontein, sê die El Niño-verskynsel wat vir die droogte verantwoordelik is, is aan die wyk en ’n normale La Niña-fase, wanneer die boere ’n natter somer kan verwag, word ingewag.

Hy sê reënvalsyfers was die afgelope vyf jaar laer as die normale reënval oor Sentraal-Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 104/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.5%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.94
+0.5%
Silwer
23.93
+1.0%
Palladium
2,108.38
-0.2%
Platinum
1,043.48
+0.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.2%
Alle aandele
66,727
-0.3%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos