Groep dreig met regstappe oor eksplorasie in SA oseane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Perlemoenstropers duik ten aanskoue van die publiek in ’n gebied waar alle duikaktiwiteite verbode is. Nogtans was daar die afgelope drie maande slegs agt arrestasies. Inwoners van die Overstrand bepleit nou die terugkeer van Operasie Phakisa of die aanstel van private veiligheidsmaatskappye om dié misdaad te bekamp.
Perlemoenstropers duik ten aanskoue van die publiek in ’n gebied waar alle duikaktiwiteite verbode is. Nogtans was daar die afgelope drie maande slegs agt arrestasies. Inwoners van die Overstrand bepleit nou die terugkeer van Operasie Phakisa of die aanstel van private veiligheidsmaatskappye om dié misdaad te bekamp.

’n Nieregeringsorganisasie (NRO) wat hom vir mense- en omgewingsregte beywer, maak gereed vir regstappe as die regering internasionale maatskappye toestemming gee om na olie en gas in Suid-Afrika se oseane te soek.

Liziwe McDaid, direkteur van The Green Connection, het Dinsdag op die eerste dag van ’n twee dag lange beraad oor die regering se Operasie Phakisa gesê “gulsige ministers en regeringsamptenare” wat Suid-Afrika se oseane as ’n “handelsartikel wil verkoop”, sal tot verantwoording geroep word. Maatskappye wat met hulle saamwerk, sal ook voor die reg gedaag word, waarsku sy.

Oudpres. Jacob Zuma het Operasie Phakisa in 2014 bekend gestel as “ ’n ambisieuse plan om olie en gas in Suid-Afrika se oseane te ontgin”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos