SA wil klimaatberaad boikot oor Britse rooilys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Clayson Monyela
Clayson Monyela

Suid-Afrika oorweeg dit baie sterk om die Verenigde Nasies (VN) se klimaatberaad, wat oor ses weke in Skotland begin, te boikot.

Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking, het Maandag gesê regeringsamptenare en afgevaar­digdes van nieregeringsorgani­sasies (NRO’s) wat reeds gere­gistreer het om die beraad, COP26, by te woon, oorweeg dit nou om eerder tuis te bly. Dit is omdat hulle meen Brittanje diskrimineer teen Suid-Afrika en ander lande op sy sogenaamde “rooilys”.

Die beraad sal misluk as Suid-Afrika en ander lande soos dié in Suid-Amerika wat op die rooilys is, besluit om dit nie by te woon nie, sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos