Deel

Veranderende klimaat raak bestuur van grond

akkreditasie
’n Grondeienaar sny ’n boom met ’n kettingsaag.
’n Grondeienaar sny ’n boom met ’n kettingsaag.

Nuwe risiko’s het tot veranderings in die omgewing gelei wat grondbestuurders dwing om die wyse te hersien waarop hulle grond en veld bestuur.

Volgens Cobus Meiring van die Tuinroete-omgewingsforum (Garden Route Environmental Forum – GREF) se sekretariaat het ’n snelveranderende klimaat die wyse beïnvloed waarop grondeienaars inheemse én indringerplantegroei op hul grond bestuur.

Die sosio-ekonomiese uitwerking van die Covid-19-virussiekte het ’n nuwe dringendheid teweeggebring om natuurlike hulpbronne in Afrika beter te bestuur, volgens Meiring, maar op lang termyn sal klimaatsverandering ’n meer ernstige uitwerking hê as die Covid-19-virussiekte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.92
-0.5%
Palladium
1,420.02
-0.7%
Goud
1,943.26
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos