Vreemde voorwerp bo Pretoria: Waar daar ’n rokie is . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Een van talle foto’s wat mense op Facebook gedeel het van die sirkel wat Saterdag in die Pretoriase lugruim gehang het. Foto: Pretoria Rekord/Facebook
Een van talle foto’s wat mense op Facebook gedeel het van die sirkel wat Saterdag in die Pretoriase lugruim gehang het. Foto: Pretoria Rekord/Facebook

Nee, dit was nie ’n vreemde vlieënde voorwerp nie, maar die nagevolg van ’n kragsubstasie wat ontplof het.

Inwoners van Pretoria het Saterdag op sosiale media bespiegel oor ’n rokerige, swart sirkel wat in die lug bokant die stad gehang het.

Daar is selfs geskerts dat die sirkel die koms van die vierde Covid-19-vlaag is. Talle inwoners het gou laat weet die sirkel is gewaar kort nadat ’n kragsubstasie in die woonbuurt Annlin ontplof het. Daar was terselfdertyd ’n kragonderbreking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos