2de kans vir aansoeke om plek in skool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Gautengse gr. 7-leerlinge in openbare laerskole wat die sperdatum van fase 1 van die aansoekproses vir ’n plek in ’n openbare hoërskool in 2022 misgeloop het, gaan weer ’n geleentheid in fase 2 kry.

Fase 2 open Maandag en is vir ouers en voogde van kinders wat gr. 1 of gr. 8 toe gaan, maar nie tans in ’n openbare skool in Gauteng is nie.

Die departement het aangekondig dat ouers en voogde wat nie betyds in fase 1 vir gr. 7-leerlinge by openbare skole in Gauteng kon aansoek doen nie, dit nou in fase 2 sal kan doen. Fase 2 sluit op 8 Oktober.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos