41 Gauteng-skole sonder hoof oor ‘gesloer, dispute’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys. Foto: Trevor Kunene
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys. Foto: Trevor Kunene
Foto: Trevor Kunene

Onbenullige dispute en ’n gesloer met die advertering van poste is van die redes waarom meer as 40 skole in Gauteng sonder ’n skoolhoof sit.

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het onlangs dié inligting bekend gemaak in reaksie op ’n vraag van die DA in die provinsiale wetgewer.

Luidens sy antwoord is daar 41 skoolhoof-poste in die provinsie wat al langer as drie jaar vakant is. Dié poste is nog nie permanent gevul nie weens dispute wat verklaar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 9/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 253/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.93
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.84
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,743.00
-0.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,043
-0.2%
Hulpbronne 10
67,262
-0.9%
Industriële 25
93,948
-0.1%
Finansiële 15
13,946
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos