'Die hoop in SA beskaam nog nie,' sê regter

akkreditasie
Regter Mahube Molemela sê sy put hoop uit nagraadse gegradueerdes. Foto: Mlungisi Louw
Regter Mahube Molemela sê sy put hoop uit nagraadse gegradueerdes. Foto: Mlungisi Louw

Hoewel dit ’n dag van feesvier vir nagraadse studente aan die Universiteit van die Vrystaat was, was dit ’n taamlik donker prentjie – maar met ligpunte – wat regter Mahube Molemela van die land geskets het.

Molemela, president van die Vrystaatse hooggeregshof en waarnemende appèlregter, het Maandag op die universiteit se wintergradeplegtigheid in die Callie Human-sentrum aan die ontvangers van doktors- en meestersgrade gesê Suid-Afrika het baie uitdagings, maar met elke uitdaging is daar vele geleenthede.

“Ons land is in ’n resessie en asof dit nie genoeg is nie, woon ons in ’n land waar vroue en kinders nie eens veilig in hul eie huise is nie. Die strate is onveilig, die werkomgewing is nie altyd gunstig nie en die werkloosheidsyfer is angswekkend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Western Districts 0
Titans 108/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,782.30
+1.0%
Silwer
23.71
+2.6%
Palladium
2,098.00
+2.5%
Platinum
1,057.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.8%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos