Deel

Honderde studente by KSUT sonder blyplek, slaap in universiteitsgeboue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Studente slaap in ’n universiteitsgebou op een van die KSUT se kampusse.  Foto: Verskaf
Studente slaap in ’n universiteitsgebou op een van die KSUT se kampusse. Foto: Verskaf

Die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT) is voorbereid vir enige protesaksie op sy vier kampusse.

“Alhoewel die kampusse tans stil is sonder enige teken van protesaksie, is die KSUT, net soos enige ander universiteit in Suid-Afrika, altyd paraat vir moontlike protesaksie,” sê Lauren Kansley, KSUT-woordvoerder.

Die sentrale studenteraad het pas bekend gemaak dat sowat 700 studente op die vier kampusse nie blyplek het nie en tans in universiteitsgeboue slaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos