KYK: Student maak groot spronge met eie onderneming

akkreditasie
Thabang Shinners (22), ’n finalejaarstudent van Kovsies, het met die inperking sy eie onderneming begin deur die geld van sy kostoelae te gebruik om toerusting te koop en houtstaanders vir ’n skootrekenaar te bou.  Foto: Mlungisi Louw
Thabang Shinners (22), ’n finalejaarstudent van Kovsies, het met die inperking sy eie onderneming begin deur die geld van sy kostoelae te gebruik om toerusting te koop en houtstaanders vir ’n skootrekenaar te bou. Foto: Mlungisi Louw

Geen risiko, geen storie.

Dít is ’n finalejaarstudent in rekenaarinligtingstelsels by Kovsies se slagspreuk nadat hy groot spronge moes waag om sy eie onderneming te begin.

Thabang Shinners (22) van die township Rocklands buite die stad het die geld wat hy vir sy studies se kostoelae ontvang het, gebruik om hout te koop en self ’n tafelsaag te bou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos