Leerlinge maak oud-Eldo trots

akkreditasie
’n Leerling aan die Hoërskool Eldoraigne vertel verlede week anoniem wat by die skool gebeur. Toe dr. Anton Prinsloo verlede week as skoolhoof teruggekeer het, was lede van die skoolge­meenskap geweldig ontsteld. Foto: Deaan Vivier
’n Leerling aan die Hoërskool Eldoraigne vertel verlede week anoniem wat by die skool gebeur. Toe dr. Anton Prinsloo verlede week as skoolhoof teruggekeer het, was lede van die skoolge­meenskap geweldig ontsteld. Foto: Deaan Vivier

Die Hoërskool Eldoraigne is in 1974 gestig. Toe ek van 1984 tot 1988 daar skoolgegaan het, was sommige van die klaskamers nog van asbes en die skoolgrond plek-plek stof.

Nietemin het ons Eldo’s reeds daardie jare nie net goeie onderwys ontvang nie, maar ook ’n voortreflike opvoeding, wat ons karakter gevorm en ons geleer het om as lojale burgers deel te neem en ’n verskil te maak.

Uit my eie matriekgroep het suksesvolle sakelui, akademici, kunstenaars, diplomate, maar eweneens toegewyde staatsamptenare, polisielede, onderwysers en puik tegnici gekom. Driekwart van ons groep van sowat 200 is in Suid-Afrika en ons handhaaf ’n hegte band met mekaar, insluitend dié wat in die buiteland, in van New York tot Melbourne, hul stempel afdruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos