Studente het Maandag buite die Nelson Mandela-Universiteit betoog. Hoewel dit Dinsdag stil was, het die studenteorganisasie van die EFF (EFFSC), wat die betogings lei, op sy Facebook-blad ’n massavergadering belê en ’n beroep gedoen op studente om dit by te woon, veral dié wat geraak word deur die kwessies waaroor betoog word. Foto: Lulama Zenzile
Klasse op drie van die Nelson Mandela-Universiteit (NMU) se kampusse is tot verdere kennisgewing opgeskort nadat betogings Maandag daar uitgebreek het.
Die universiteitsraad het Maandagmiddag vergader om die oorsake en gevolge van die betogings op die Noord- en Suid-Kampus in Gqeberha en die George-kampus te bespreek, het Zandile Mbabela, universiteitswoordvoerder, Dinsdag gesê.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.