‘Katastrofe vir 'n hele generasie’

akkreditasie
Min. Angie Motshekga Foto: GCIS
Min. Angie Motshekga Foto: GCIS

Skole in Suid-Afrika het verlede jaar 54% van die skooljaar en vanjaar reeds 50% weens Covid-19-ontwrigting verloor.

Leerlinge het ook tussen 50% en 75% van ’n gewone skooljaar se leer- of kurrikulumdekking verlede jaar verloor.

“ ’n Katastrofe vir ’n hele generasie is nie ’n oordrywing nie. Dit is nie net probleme of gevolge vir nou nie, maar vir ons leeftyd,” het die opvoedkundige ekonoom prof. Martin Gustafsson Sondag oor dié statistieke in ’n mediakonferensie met Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en haar departement gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 263/9
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 233/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.29
+1.0%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,770.91
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,735.21
-0.6%
Platinum
943.00
+0.8%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,691
-0.2%
Alle aandele
71,128
-0.1%
Hulpbronne 10
67,486
-0.6%
Industriële 25
93,977
-0.0%
Finansiële 15
13,936
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos