D.F. Malan: Ouers, alumni skop verder vas oor naam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Trots D.F. Malan-drukgroep het in Augustus met dié banier oor die Lincolnstraat-brug oor die N1 in Bellville probeer steun werf dat die Hoërskool D.F. Malan sy 'Christelike, Afrikaanse identiteit' en naam behou.  Foto: Jaco Marais
Die Trots D.F. Malan-drukgroep het in Augustus met dié banier oor die Lincolnstraat-brug oor die N1 in Bellville probeer steun werf dat die Hoërskool D.F. Malan sy 'Christelike, Afrikaanse identiteit' en naam behou. Foto: Jaco Marais

Ouers en alumni wat lede is van die drukgroep Trots D.F. Malan wil hulle nou tot die howe wend oor die naamsverandering van die Hoërskool D.F. Malan in Bellville in Kaapstad se noordelike voorstede.

Die groep eis dat die skool ’n referendum hou en wil die hof nader om die beheerliggaam te dwing om inligting bekend te maak oor hoe daar op die naamsverandering besluit is.

Bern Rautenbach, ’n prokureur en alumnus, wat tans kinders in die skool het, het Dinsdag gesê hulle het sedert die aankondiging dat die skool se naam gaan verander verskeie briewe aan die skool en die beheerliggaam geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos