Deel

Protes: Wits-bestuur stem in tot bemiddelingsproses met SR

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogende studente aan die Universiteit van die Witwatersrand op 3 Maart by een van die universiteit se hekke.Foto: Melinda Stuurman
Betogende studente aan die Universiteit van die Witwatersrand op 3 Maart by een van die universiteit se hekke.Foto: Melinda Stuurman

Die bestuur van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) sê hy sal ’n bemiddelingsproses met sy studenteraad begin te midde van die voortslepende studentebetogings.

Volgens die universiteit spruit die ooreenkoms uit verlede week se gesprekke met die studenteraad (SR).

“Die kantoor van die dekaan van studentesake sal met die SR en die bestuur saamwerk om ’n gerieflike tyd en toepaslike bepalings vir so ’n proses te reël en ’n professionele bemiddelaar in die komende dae te betrek,” het die universiteit Dinsdag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos