Skole móét proses volg oor straf

akkreditasie
Kenners maan skole om eerder ’n waardegedrewe omgewing as ’n reëlgedrewe omgewing te skep.  Foto: iStock
Kenners maan skole om eerder ’n waardegedrewe omgewing as ’n reëlgedrewe omgewing te skep. Foto: iStock

Die handhawing van dissipline in skole is vir die eerste keer in jare grootliks onder beheer omdat skole weens Covid-19 kleiner klasse moes instel.

Jaco Deacon, adjunkvoorsitter van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), sê terugvoer van hul ledeskole is dat hulle minimale dissiplinêre probleme het.

“Dit is danksy kleiner klasgroepe. Die kinders kan meer gefokus werk en die onderwysers kan meer individuele aandag gee.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos