ANC in die Oos-Kaap: Zweli se laaste kans?

akkreditasie
Hy wil herkies word: Oscar Mabuyane.
Hy wil herkies word: Oscar Mabuyane.

Die uitslag in die stryd om die voorsitterskap van die ANC in die Oos-Kaap kan tekenend wees in dr. Zweli Mkhize se pogings om weer tot die ANC se topses verkies te word.

Rapport verneem dat hoewel Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier en lojalis van pres. Cyril Ramaphosa, as die gunsteling beskou word om vandag herkies te word, het Babalo Madikizela, Oos-Kaapse LUR vir openbare werke, se kanse ter elfder ure verbeter toe daar besluit is dat twee van sy vertrouelinge wel vir verkose ampte mag staan.

Paul Mashatile, tesourier-generaal van die ANC, het Woensdag beslis dat Teris Ntutu, wat vir provinsiale sekretaris staan, sowel as Xolile Nkompela, wat vir adjunkvoorsitter staan, verkiesbaar mag wees. Albei van hulle moes verlede jaar opsy staan nadat bedrogklagte teen hulle ingedien is, maar die klagtes is intussen deur die nasionale vervolgingsgesag laat vaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 7
Rand - Dollar
15.93
-0.3%
Rand - Pond
19.86
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,842.44
+0.0%
Silwer
21.70
-1.0%
Palladium
1,961.00
-2.4%
Platinum
952.50
-1.5%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos