Deel

ANC se beursie staan stewig ná skenkings van R32 m.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sy Mamabolo, uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie. Foto: Deon Raath
Sy Mamabolo, uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie. Foto: Deon Raath

Uit die bietjie meer as R40 miljoen se skenkings wat politieke partye aan die Verkiesingskommissie (OVK) verklaar het, staan die ANC kop en skouers uit bo ander partye wat skenkings ontvang het.

Dié party se beursie staan stewig met skenkings van R32 miljoen. ActionSA is tweede met R4,68 miljoen met die DA in die derde plek met R2,9 miljoen.

Die OVK het Dinsdag skenkings vir die derde kwartaal van die 2022’23-boekjaar bekend gemaak. Nog twee partye het skenkings verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 140/2
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.44
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos