ANC-werkers kry dalk weer nie hul salaris betyds

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Paul MashatileFoto: Argief
Paul MashatileFoto: Argief

ANC-werknemers gaan heel waarskynlik die derde agtereenvolgende maand weens die groeiende geldkrisis van die regerende party nie betyds betaal word nie.

Dít kom nadat Febe Potgieter, hoofbestuurder van die ANC, Woensdag in ’n brief aan werknemers gesê het die ANC “kan nog nie die uitstaande salarisse vir Julie en Augustus vanjaar betaal nie”.

“Ongelukkig is die salarisse wat op 25 September betaal moet word, ook vertraag. Ons is jammer vir die swaarkry en onsekerheid wat dit by personeel en hul families veroorsaak,” lui die jongste brief aan ANC-werknemers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos