Blade ‘speel politiek, gee taalbal aan na Nathi’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Blade Nzimande Foto: WitnessMedia
Dr. Blade Nzimande Foto: WitnessMedia

Afrikaans is deur dr. Blade Nzimande in ’n “goedkoop politieke speelbal” omskep wat hy nou weens hewige teenkanting aan ’n ander staatsdepartement probeer “aangee”.

“Dit is ook duidelik dat Nzimande (minister van hoër onderwys, wetenskap en innovering) nou probeer weghardloop van die gevolge van sy departement se aanslag teen Afrikaans sowel as die Khoi-, San- en Nama-taal,” het dr. Leon Schreiber, DA-LP, Maandag gesê.

Hy het gereageer op Nzimande se aankondiging Sondag dat hy die kwessie oor die status van Afrikaans onder Nathi Mthethwa, minister van sport, kuns en kultuur, se aandag sal bring. Dit omdat die saak glo meer onder Mthethwa se grondwetlike bevoegdheid val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos