Covid-19 ‘dalk nog jaar of wat’ met ons, sê Ramaphosa

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa.Foto: Presidensie
Pres. Cyril Ramaphosa.Foto: Presidensie

Suid-Afrikaners moet hulle gereedmaak om vir die volgende jaar, of selfs langer, met die Covid-19-virus saam te leef.

Pres. Cyril Ramaphosa sê in sy jongste nuusbrief Suid-Afrikaners moet voorberei vir ’n nuwe werklikheid waarin die stryd teen die virus deel sal word van almal se daaglikse bestaan.

“Ons sukses om die virus te oorkom sal uiteindelik bepaal word deur die veranderinge in ons doen en late. Selfs nadat die inperkingstyd verby is, sal ons steeds ’n behoorlike afstand tussen mekaar moet handhaaf, gesigmaskers dra, gereeld hande was en kontak met ander mense vermy,” skryf Ramaphosa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.74
+0.5%
Silwer
20.96
+1.2%
Palladium
2,295.50
+3.2%
Platinum
917.00
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,073
+2.1%
Alle aandele
65,485
+2.0%
Hulpbronne 10
63,483
+3.0%
Industriële 25
78,842
+1.7%
Finansiële 15
14,049
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos