Deel

Cyril ‘wis nie van kabinetslid wat by korrupsie betrokke is’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres, Yoweri Museveni van Uganda Dinsdag saam met pres. Cyril Ramaphosa by die Uniegebou in Pretoria. Museveni en sy afvaardiging het maskers gedra weens die onlangse Ebola-uitbreking in Uganda.   Foto: Reuters
Pres, Yoweri Museveni van Uganda Dinsdag saam met pres. Cyril Ramaphosa by die Uniegebou in Pretoria. Museveni en sy afvaardiging het maskers gedra weens die onlangse Ebola-uitbreking in Uganda. Foto: Reuters

Hy is nie bewus van enige kabinetslid wat by Eskom-korrupsie betrokke is en politieke beskerming geniet nie, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Hy het Dinsdag uiteindelik sy stilswye verbreek nadat André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, verlede week in ’n televisieonderhoud beweer het ’n vooraanstaande ANC-lid is by korrupsie by Eskom betrokke.

De Ruyter het melding gemaak van vier misdaadkartelle in Mpumalanga wat hierby betrokke is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 32/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.42
+0.3%
Rand - Euro
19.70
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
964.75
-0.3%
Palladium
1,419.22
+0.9%
Goud
1,974.41
+0.9%
Silwer
23.29
+0.9%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos