Deel

DA aan Lesufi: Los Tshwane nou uit!

akkreditasie
Murunwa Makwarela tydens die stemming vir burgemeester. Foto: Deaan Vivier
Murunwa Makwarela tydens die stemming vir burgemeester. Foto: Deaan Vivier

Die DA het vir Panyaza Lesufi, Gautengse premier, gewaarsku om enige planne om die Tshwane-metromunisipaliteit onder administrasie te plaas, te laat staan, omdat hy self bygedra het tot die “vernederende” politieke onstabiliteit in die hoofstad.

Die waarskuwing volg aan die einde van ’n dramatiese week waarin die stad se aangewese burgemeester, die Cope-lid Murunwa Makwarela, drie weke nadat hy verkies is, in skande moes bedank. Makwarela is uitgevang – nie net dat hy gelieg het oor sy bankrotskap nie – maar ook dat hy hofdokumente vervals het wat kwansuis sou bewys hy is ná sekwestrasie gerehabiliteer.

In ’n bisarre paar dae is Makwarela Dinsdag as burgemeester afgedank, Donderdag heraangestel net om Vrydag wéér te bedank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos