Deel

DA gee bewyse aan OB dat ‘buffelkoper’ g’n sy dollars verklaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa  Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images

Die DA het adv. Kholeka Gcaleka, waarnemende openbare beskermer (OB), van dokumente van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) voorsien wat dalk ’n uitwerking op haar ondersoek na die Phala Phala-kwessie kan hê.

In die dokumente bevestig die belastinggaarder dat hy “geen rekord” kon vind dat die $580 000 (tans R10,7 miljoen) in kontant wat die Dubaise sakeman Hazim Mustafa sou gebruik om buffels op pres. Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildplaas te koop, met sy aankoms in die land verklaar is nie.

Die DA het die dokumente bekom nadat John Steenhuisen, DA-leier, ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ingedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 0
Connacht 5
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 1
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 0
Brentford 1
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 0
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos