DA verkla Blade ná hy sê Afrikaans is ‘uitheems’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie. Foto: GCIS
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie. Foto: GCIS

Die DA het Maandag ’n klag by die Menseregtekommissie teen dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie, ingedien ná sy aandrang daarop dat Afrikaans as ’n “uitheemse” taal geklassifiseer moet word.

Dit kom nadat die beleidsraamwerk van Nzimande se departement oor taalgebruik in die hoër onderwys verlede jaar slegs “Suid-Bantoetale” as inheemse tale in Suid-Afrika erken het.

Die raamwerk definieer “inheemse tale” as “tale wat hul ontstaan in Afrika het om aan die suidelike Bantoe-taalfamilie te behoort”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos