‘Dink eers mooi oor nuwe kiesstelsel,’ waarsku kenner

akkreditasie
Prof. Dirk Kotze
Prof. Dirk Kotze

Dit is nie te sê dat ’n nuwe kiesstelsel noodwendig ’n “hoër vlak van demokrasie” in die land tot stand sal bring nie.

Daarom sal baie van die gevolge van ’n moontlike nuwe kiesstelsel wat op ’n kiesafdeling- en proporsionele grondslag beslis sal word, eers baie goed deurdink moet word, sê prof. Dirk Kotze, politieke wetenskaplike aan Unisa.

Sy kommentaar volg nadat die konstitusionele hof in Johannesburg die parlement Donderdag 24 maande gegee het om die Kieswet te herskryf, omdat dit tans ongrondwetlik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos