Duarte gevra om in te gryp by Vrystaatse ANC

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Sidwell Guduka
Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC. Foto: Sidwell Guduka

Die vonke spat in die Vrystaatse ANC met die interim- provinsiale komitee (IPK) van die ANC wat Maandagaand ’n aankondiging sou doen dat hy alle uitvoerende streekskomitees en streekstaakspanne van die party in die provinsie ontbind.

Volgens ’n bron na aan Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC, is die oogmerk om al Magashule se volgelinge of ondersteuners van radikale ekonomiese transformasie (RET) “uit die pad te stoot”.

Daar is selfs aantygings dat Mxolisi Dukwana, sameroeper van die IPK, nou skoonmaak om hom uiteindelik op Magashule te wreek en probeer verseker dat sy kamp die oorhand kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos