Duduzane: 'Ek wil president word'

akkreditasie
Duduzane Zuma by verlede jaar se opening van die parlement. Foto: Edrea du Toit
Duduzane Zuma by verlede jaar se opening van die parlement. Foto: Edrea du Toit

Die charismatiese en omstrede Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, wil pres. Cyril Ramaphosa op die ANC se leiersberaad in 2022 uitdaag om die presidentskap van die ANC.

Die 38-jarige multimiljoenêr en sakevennoot van die Gupta-familie het Donderdag in ’n onderhoud met Rapport gerugte bevestig dat hy op pad terug is van Dubai, waar hy die afgelope vyf jaar woon, om sy politieke loopbaan amptelik te begin.

Politieke ontleders en selfs ideologiese stalmaats van Zuma jr. sê dit het nog nooit in die ANC gebeur dat ’n buitestander sonder jare se diens in die topstruktuur van die party president word nie. Selfs ANC-veterane wat hul naam openlik in die hoed gooi word met agterdog bejeën, wat nog te sê van ’n groentjie “met ’n leë politieke CV”. Boonop is daar sterk aanduidings dat Ramaphosa ’n tweede termyn sal kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 33/3
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.41
-0.1%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,806.53
-0.7%
Silwer
22.91
-0.5%
Palladium
1,902.60
+1.3%
Platinum
973.45
-0.3%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,240
-0.9%
Alle aandele
74,913
-0.9%
Hulpbronne 10
74,407
-0.4%
Industriële 25
94,303
-1.3%
Finansiële 15
15,331
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos