E-tol: Mbalula en departement wik en weeg nog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daar is nog geen besluit om die omstrede e-tol te skrap nie. Foto: Christiaan Kotze
Daar is nog geen besluit om die omstrede e-tol te skrap nie. Foto: Christiaan Kotze

Gautengers moenie te lank asem ophou oor ’n “finale besluit” oor die e-tol wat sedert 2019 beloof is nie.

Fikile Mbalula, minister van vervoer, wat in November 2019 gesê het ’n aankondiging oor die omstrede e-tol word binnekort gedoen, weet nou self nie wanneer iets gaan gebeur in dié verband nie.

Mbalula het dit onthul in ’n parlementêre antwoord wat Chris Hunsinger, DA-woordvoerder oor vervoer, aan hom gestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos