EFF: G’n Erfenisdag voordat ‘gesteelde grond’ teruggee word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Patricia de Lille, leier van Good.
Patricia de Lille, leier van Good.

Hoewel Suid-Afrika baie het om op Erfenisdag te vier, kan daar nie vergeet word van die gevolge van apartheid soos sy “ruimtelike nalatenskap” in stede en dorpe nie.

Patricia de Lille, leier van Good, het by navraag gesê hoewel apartheid nie meer op die wetboeke is nie, is die erfenis van apartheid nog nie uitgewis nie.

“Die ruimtelike erfenis daarvan in ons dorpe en stede is nou selfs erger omdat behuising vir mense al hoe verder van die sakekern van dorpe en stede gevestig word,” sê De Lille.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 195/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 146/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.74
+0.3%
Silwer
23.91
+2.9%
Palladium
2,098.00
+3.5%
Platinum
1,044.55
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos