EFF juig ná hof nee sê vir Manuel se aansoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Trevor Manuel
Trevor Manuel

Die EFF sê hy verwelkom die besluit van die konstitusionele hof om ’n aansoek van oudminister Trevor Manuel van die hand te wys.

Manuel het hom tot die hoogste hof in die land gewend nadat die appèlhof beslis het ’n skadevergoedingseis van R500 000 vir laster wat die hooggeregshof in Johannesburg aan hom toegestaan het, is te hoog.

Die EFF sê in ’n verklaring dit was ’n “desperate poging” van Manuel om homself te verryk uit die koffers van die EFF “onder die voorwendsel van karakterskending”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos