Gautengse regering verwerp weer e-tolstelsel

akkreditasie
Die elektroniese tollenaars in die nag. Foto: Quickpic
Die elektroniese tollenaars in die nag. Foto: Quickpic

Die Gautengse provinsiale regering het sy verwerping van die e-tolstelsel in die provinsie herhaal en gesê dit plaas ’n onregverdige las op sy inwoners.

Die provinsiale departement van paaie en vervoer het Dinsdag in ’n verklaring gesê na aanleiding van verdraaiings in die openbare diskoers wil Jacob Mamabolo, LUR vir paaie en vervoer, sy posisie oor die e-tolstelsel benadruk.

“Ons het ’n omvattende voorlegging aan die president en die ministers van finansies en vervoer gedoen wat ons glo die kwessie van die e-tolstelsel eens en vir altyd kan oplos. Ons het ’n oortuigende saak wat dit duidelik stel dat dit nie reg is dat die inwoners van ons provinsie daarmee belas word om vir e-tol te betaal nie,” sê Mamabolo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos