‘Goed om te sien publiek se belange bo dié van ANC-elite’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie.
Senzo Mchunu, minister van water en sanitasie.

Dit is verblydend om te sien dat die belange van die publiek vir die eerste keer in baie jare bo dié van die politieke elite in die ANC gestel word.

Só het Emma Louise Powell, DA-woordvoerder oor menslike nedersettings, Dinsdag gesê in reaksie op die nuus dat Senzo Mchunu, nuwe minister van water en sanitasie, die ministeriële advieskomitees in dié departement ontbind het.

Die komitee is in die lewe geroep deur Lindiwe Sisulu, Mchunu se voorganger wat nou minister van toerisme is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos