Groot stryd kom in metro’s

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Baie Suid-Afrikaners weet nie vir wie om in die munisipale verkiesing te stem nie.   Foto: Gallo Images
Baie Suid-Afrikaners weet nie vir wie om in die munisipale verkiesing te stem nie. Foto: Gallo Images

Van die metrogebiede op die spel in die plaaslike verkiesings is die ANC-beheerde metro’s van eThekwini, Johannesburg en Ekurhuleni, en die DA-beheerde metro’s van Tshwane en Nelson Mandelabaai.

So sê Wayne Sussman, een van Suid-Afrika se voorste verkiesingsontleders, in die aanloop tot die plaaslike verkiesings op 1 November.

Hy maan dat sy voorspellings nie ’n kristalbal is nie en dat daar nog baie water in die see moet loop voordat die stemlokale oor minder as twee maande open.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos