Inenting nie vereiste vir registrasie – OVK

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie.  Foto: Daily Sun
Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie. Foto: Daily Sun

Voornemende kiesers hoef nie teen Covid-19 ingeënt te wees om hulle die naweek te registreer om in die plaaslike verkiesings te kan stem nie.

Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie (OVK), het dit Donderdagmiddag op ’n nuuskonferensie in Pretoria duidelik gemaak en gesê die OVK is slaggereed vir Saterdag en Sondag se registrasies.

“Inentings is nie verbind tot jou reg om te stem nie. Ons het by elke stemlokaal nie-farmaseutiese ingrypings. Dit is nie verpligtend vir jou om ingeënt te wees om te registreer om te kan stem nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 216/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 11/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,779.51
+0.7%
Silwer
23.96
+3.2%
Palladium
2,096.00
+3.8%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.3%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos